The Locator -- [(subject = "Afrikaans fiction--20th century")]

21 records matched your query       


Record 13 | Previous Record | MARC Display | Next Record | Search Results
Author:
Van der Vyver, Marita, author. http://id.loc.gov/authorities/names/n93057150
Title:
Wegkomkans / Marita van der Vyver.
Edition:
Eerste uitgawe.
Publisher:
Tafelberg,
Copyright Date:
1999
Description:
613 pages ; 22 cm
Subject:
Afrikaans fiction--20th century.
Afrikaans fiction.
1900-1999
Novels (texts)
Novels.
Contents:
Wegkomkans is 'n roman oor die verhouding tussen tien vriende oor 'n tydperk van tien jaar, wat strek van die politieke noodtoestand in die jare tagtig tot die demokratiese bevryding. Hulle beweeg om mekaar, nader en verder en deel in mekaar se ekstase, smart, vrese en fantasieeĢˆ. Hulle ontmoet mekaar tydens wegkomkanse by die see, gewoonlik in 'n strandhuis en praat oor politieke geweld en emigrasie, seksuele frustrasies, spermtellings en plooie. Soms met spot en selfspot. Die huwelik loop vir byna almal in die groep op 'n fiasko uit, nuwe verleidings en verhoudings volg en die vreugde en risiko van ouerskap word 'n nuwe onderwerp van bespreking. Dit is uiteindelik vriendskap wat die aanslag van tyd en trauma deurstaan. Wegkomkans bied prikkelende insigte in mense se versugtinge en ontnugteringe en in die verraderlikheid van die hart. Die leser word meegevoer van die groepfoto aan die begin tot by die foto aan die einde, waar die oorblywendes poseer. Gekneus, maar nie genak nie.
ISBN:
9780624037552
062403755X
OCLC:
(OCoLC)42521225
LCCN:
00292153
Locations:
OVUX522 -- University of Iowa Libraries (Iowa City)

Initiate Another SILO Locator Search

This resource is supported by the Institute of Museum and Library Services under the provisions of the Library Services and Technology Act as administered by State Library of Iowa.